Sondebelydenis
Aswoensdag, 9 Maart 2011
neem my van my sonde weg
my altyd skaduwee
die vleeskant van my spektrum
en draai my om – bekeer my
Gees na waar U woorde vloei
verlig my, Lig
vergee my u omhelsing
Sondebelydenis
Aswoensdag, 9 Maart 2011
neem my van my sonde weg
my altyd skaduwee
die vleeskant van my spektrum
en draai my om – bekeer my
Gees na waar U woorde vloei
verlig my, Lig
vergee my u omhelsing
Maart 26th, 2011 at 09:49
Seer, mooi woorde… dit vind weerklank in my hart.
Maart 29th, 2011 at 19:18
Dankie vir die waarheid wat ons kan beleef deur Padlangs. Elke dag sien ek ‘n nuwe idee of ‘n oue weer afgestof.