Jimi

Dankie dat jy hier aandoen…

Ek is Jimi le Roux.

Ek is in voltydse bediening.  Ons skryf Afrikaanse en Engelse dagstukkies, en stel geestelike kursusse op.  Ek is ook ‘n geregistreerde lewensbegeleier.  My storie is meer volledig by http://www.jimileroux.com.

Hier wil ek veral my skryfsels plak.

Ek seën jou: vrede en liefde!

Advertisements

6 responses to “Jimi

  • Son

    Aangename kennis Jimi le Roux. Ek hou van jou skrywes 🙂

  • addysevrou

    Nou Jimi, wat dink jy hoe behoort ‘n mense se daaglikse voedselinname te lyk? Ek het nou baie lekker gelag vir al jou kwinkslae in jou reeks van verlede jaar oor verskillende kossoorte….. en ek het net gaan soek of appelpitte regtig skadelik is, want ek eet gewoonlik die hele stronk..spoeg net die stingel uit…

    • Jimi le Roux

      Haai – dis wonderlik dat iemand nog daardie stuk gelees het en nog wonderliker dat jy daarvoor kon lag… dis ‘n oorwinning vir my humorsin, want andere het gedink dis die simpelste kos-advies ooit… Om jou vraag te antwoord: dis duidelik uit my internet-“navorsing” dat ons niks mag eet, drink of inasem nie. Dit sal beslis ons dood veroorsaak! As jy egter jou eie kop wil volg en my wyse raad wil ignoreer (ek steur my self nie daaraan nie), kan jy maar eet en drink en inasem soos jy wil, maar ek waarsku jou dat jy na so 70 of 80 jaar sal sterf… Goed gaan!

  • E Franken

    Kan jy dalk help: is die lied “it is well with my soul” ook in Afrikaans beskikbaar? is dit in die afr liedboek of ou hallelujah miskien?

  • Marzelle

    Wens was so kunsdag

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: