Category Archives: Beste aanbiddingsliedere ooit

BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #49 – Shine Jesus shine (Graham Kendrick)

sing

BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #49 – Shine Jesus shine (Graham Kendrick)

Ook ‘n goeie een van so 15 jaar terug, né?  Die ritme is onrustig in die verse: Lord, the light of your love is shining, in the midst of the darkness shining… en dan kom die jubelende koor: Shine, Jesus, shine, fill this land with thhe Father’s glory!  Ai, hoe toepaslik…  ‘n GROTE, ja…  Hier is die lirieke:

Lirieke

Lord, the light of your love is shining
In the midst of the darkness, shining
Jesus, Light of the world, shine upon us
Set us free by the truth you now bring us
Shine on me, shine on me

Shine, Jesus, shine
Fill this land with the Father’s glory
Blaze, Spirit, blaze
Set our hearts on fire
Flow, river, flow
Flood the nations with grace and mercy
Send forth your word
Lord, and let there be light

Lord, I come to your awesome presence
From the shadows into your radiance
By the blood I may enter your brightness
Search me, try me, consume all my darkness
Shine on me, shine on me

As we gaze on your kingly brightness
So our faces display your likeness
Ever changing from glory to glory
Mirrored here may our lives tell your story
Shine on me, shine on me

Graham Kendrick
Copyright © 1987 Make Way Music.

Video

‘n Perfekte en professionele weergawe deur Don Moen, maar op YouTube is almal amper dieselfde.  Luister gerus en geniet dit.  Waar is egter daardie ROCK weergawe?  Die OEMF?  Aarde, ek kom uit die 70’s…

Advertisements

BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #51 -There is none like you (le Blanc)

There

BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #51 -There is none like you (le Blanc)

Hierdie is net een wat by my vasgesteek het – eenvoudige woorde van aanbidding en waardering: daar is niemand soos U nie, niemand kan my hart raak soos U nie – al soek ek vir ewig, daar is niemand soos U.  Ja, dis ‘n favourite van my…  Hier is die woorde:

Lirieke

There is none like You,
No one else can touch my heart like You do,
I can search for all eternity Lord
And find, there is none like You.

Your mercy flows like a river so wide,
And healing comes from Your hand.
Suffering children are safe in Your arms,
There is none like You.

There is none like You, ( There is none like You, Lord)
There is none like You.
(I can search for all eternity Lord,
There is none like You.)

Lenny le Blanc (c) Hillsong

Video

Hierdie is ‘n mooi Hillog-weergawe van hierdie lied – as jy dit speel, sing saam en sê dut vir Hom: There is none like You…

 


BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #50 – Sing a song of celebration (David Ruis)

sing

BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #50 – Sing a song of celebration (David Ruis)

Ai, nog een van die grotes vir my.  Hierdie David Ruis kon skryf, hoor!  Hierdie lied (eintlik bekend as We will dance) is ‘n sterk en opruiende loflied (groot charismatiese kerke het dit opgeraap) wat uitsien na die dag dat ons gaan dans (selfs ek, wat wil maar nie kan nie) op die goue strate.  Ja, ‘n GROOT, GROOT lied!  As jy dit nie ken nie, moet jy tog luister.  Hier is die woorde:

Lirieke

Sing a song of celebration, lift up a shout of praise
For the Bridegroom will come, the glorious One
And oh, we will look on His face – we’ll go to a much better place

Dance with all your might – lift up your hands and clap for joy
The time’s drawing near when He will appear
And oh, we will stand by His side, a strong, pure, spotless bride

We will dance on the streets that are golden
The glorious bride and the great Son of man
From every tongue and tribe and nation
Will join in the song of the Lamb

Sing aloud for the time of rejoicing is near …
The risen King, our groom, is soon to appear …
The wedding feast to come is now near at hand …
Lift up your voice, proclaim the coming Lamb …

Copyright © 1993 Mercy/Vineyard Publishing.

Video

Hier is David Ruis se eie weergawe, oeënskynlik… baie mooi – sterk en ritmies.  Speel hard (ek sê dit altyd, maar hierdie is nie agtergrond-musiek nie)!


BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #48.Praat ek mense, engletale (Ghapi)

Praat ek

BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #48.Praat ek mense, engletale (Ghapi)

En daar ontdek ek GHAPI se derde album met gospel musiek op YouTube! Hy het ‘n hele paar bekende liedere gevat – soos hierdie een – en dit nou sommer op sy lekker rock ritme gesit, dromme aan die brand en die hare waai, verbeel ek my (as jy Ghapi ken – die videos het net die album cover op, maar die hare waai alreeds daar).  Dus – kry die album!  Ek sê al lankal mens moet al die ou psalms, gesange en hallelujas op rockmusiek sit. Praat ek mense- engletale is redelik oud – uit my studentejare – en ons het dit later  selde gedoen, maar as mens van beste liedere ooit praat, hier in die goeie ou SA, MOET jy dit insluit.  Dit bly egter mooi – met woorde reg uit die Woord.  Hier kom dit:

Lirieke (Liedboek 530)

1. Praat ek mense- engele-tale maar dis nie uit liefde nie,
is my woorde hol simbole, klanke sonder melodie.
Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit,
of al het ek al die kennis – sonder liefde is ek niks.

2. Sonder liefde sal my gawes, al my ywer my nie baat.
Net die liefde, onbaatsugtig, bly oorwin met goed, die kwaad.
Onreg kan dit nie verdra nie, dit is met die waarheid bly.
Deur vergiffenis, hoop verwagting, kom die beste in ons vry.

3. Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby.
Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly.
Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop.
Liefde is en bly die grootste; liefde sluit die lewe oop.

Video


BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #47 Praise Him (de Shazo)

Praise Him

BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #47 Praise Him (de Shazo)

Oukei, jy gaan dalk nie hierdie een ken nie.  Vir my is dit egter EEN VAN DIE GROOTSTES OOIT en almal wat daardie tyd in Neos Gemeente was (Pretoria, 1995-2006) sal weet ek het hom flou laat sing.  Flou, ek sê jou – Maryke (op die  klavier) het later geweier…  Ek weet nie hoekom nie, maar dit is vir my ‘n ABSOLUTE worship lied: eenvoudig (net twee woorde!), herhalend, opbouend, aanbiddend.  Jip, het dit ge-LOVE.  Ek was nou weer in my hart by die Here net om hierna te luister… hoendervleis…  Ons het net die koor-gedeelte gesing en daar is mos maar net hierdie woorde: PRAISE HIM…  dis al, maar dit maak dat almal van die woorde kan vergeet.  Ons het dit mooi opgebou met instrumente en harmonie en dan ‘n a capella gedeelte ook gehad, dink ek.  Dalk moet jy self besluit.  Sit dit hard aan, skakel die wêreld uit en laat die “praise Him” jou hemel toe dra.  Hier is die woorde van die verse:

Lirieke

Praise Him, praise Him …

We have assembled to praise the One we love
We join the chorus of the angels up above
They sing hosannas and their praies to our King
so we join our voices all together now and sing

Praise Him, praise Him …

We are yout children, we’ve come to seek your face
We have come boldly before the throne of grce
to love and worship you AND LISTEN TO YOUR VOICE
You are our Father and how our hearts rejoice

Praise Him, praise Him …

Singers:  Kelly Willard and Rita Baloche
Lynn DeShazo (c) 1984 Integrity’s Hossana! Music
op Hossana! Music se Proclaim his Power (1993 uitgegee)

Video

Dis asof daar aan die begin rond ‘n krappie op die CD is, maar mens hoor dit net so 2 keer of so.  Ek het die CD en het dus ‘n weergawe wat perfek is.


BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #46 – Power of your Love (Geoffrey Bullock)

power of your love

BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #46 – Power of your Love (Geoffrey Bullock)

Hierdie is darem ‘n baie bekende en mooi song – ons het hom ook so lekker gesing en dan soar ons ook soos die eagles daar bo en kom dan weer af na die tweede vers toe – ook met die harmonie, wat alles net nog lekkerder maak.  Ja, ‘n grote van die ou tye – word dit nog gesing?

Lirieke

Lord I come to You, let my heart be changed, renewed
Flowing from the grace that I found in You.
And Lord I’ve come to know the weaknesses I see in me
Will be stripped away by the power of Your love.

Chorus
Hold me close, let Your love surround me
Bring me near, draw me to Your side.
And as I wait I’ll rise up like the eagle
And I will soar with You, Your Spirit leads me on
in the power of Your love.

Lord unveil my eyes, let me see You face to face
The knowledge of Your love as You live in me.
Lord renew my mind as Your will unfolds in my life
In living every day by the power of Your love.

Chorus

Video

Hierdie weergawe is deur die skrywer self, Geoff Bullock.  Ons is gewoond aan (ek dink) Darlene Zschech se weergawe, maar hierdie is dus soos die komponis dit bedoel het.  ‘n STERK lied met ander woorde – dis baie mooi, o daardie koor… hoendervleis-mooi!  Luister self…


BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #44 My Redeemer lives – (Nicole C. Mullen)

My Redeemer

BESTE AANBIDDINGSLIEDERE #44.My Redeemer lives – (Nicole C. Mullen)

Ek is MAL oor hierdie lied!  Hoe dan anders met woorde soos: The very same God who spins things in orbit, runs to the weary, the worn and the weak…  Die woorde is natuurlik gebaseer op Job – wat in sy ellende opkyk en weier om sy geloof te laat vaar.  Hy sê (19:25-27):

Ek weet dat my Losser leef, uiteindelik sal Hy op die aarde triomfeer!  Selfs nadat hierdie siekte my vel weggevreet het, sal ek nog lewe en God sien. Ek sal Hóm sien, met my eie oë sal ek Hom sien, Hom en niemand anders nie. Ek smag daarna met my hele lewe.

Watter fantastiese geloof!  Die lirieke is so:

Lirieke

Who taught the sun where to stand in the morning?
And who told the ocean you can only come this far?
And who showed the moon where to hide till evening?
Whose words alone can catch a falling star?

Chorus:
Well I know my Redeemer lives x2
All of creation testifies, this life within me cries
I know my Redeemer lives

The very same God that spins things in orbit
Runs to the weary, the worn and the weak
And the same gentle hands that hold me when I’m broken
They conquered death to bring me victory

Now I know, my Redeemer lives x2
Let all creation testify, let this life within me cry
I-I-I know my Redeemer…
he lives – to take away my shame
And He lives, forever I’ll proclaim
That the payment for my sins
Was the precious life He gave
And now He’s alive and there’s an empty grave!

Chorus

Nicole C. Mullen – My Redeemer Lives Copyrighted 2006

Video

Hierdie is die “amptelike” video van Nicole C. Mullen.  Dis pragtig.  Sit dit hard aan – eerlikwaar, as jy nie hoendervleis kry omdat God so groot is nie, is daar fout met jou binnekant.  Geniet dit!